Amerikaanse meisie sing in Afrikaans!

Amerikaanse meisie sing in Afrikaans! Camille wat getroud is mat Jaco van Niekerk wat tans in Amerika woon en studeer, het ʼn besonderse liefde ontwikkel vir ons mooi taal. Camille jy maak ons trots en is ʼn goeie ambassadeur vir ons mooi taal. Ons salueer jou.
Laat ons weet wat julle dink en stel sommer so liedjie of twee voor wat julle dink sal gepas wees vir Camille om op te neem.

One thought on “Amerikaanse meisie sing in Afrikaans!

  • 13/03/2018 at 4:36 nm
    Permalink

    Pragtig! Dalk ‘n Laurika liedjie of twee?

    Reply

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Pin It on Pinterest