Diep Blou See – Video nou op YouTube

Diep Blou See, bekyk en beskryf Anton Goosen sy omgewing in Gansbaai uit die oogpunt van ʼn simboliese boomhuis waar hy als kan dophou: die noordkapperwalvisse, die witdoodhaaie, die perlemoen en galjoen op die plaat (‘n natuurgebied tussen De Kelders en Hermanus), die hawe en dies meer. Blixem produksie het die verfilming en redigering behartig, ʼn opdrag wat die musikale ooreenkomste moes vasvang in die verfilming van die storie agter die lied.

My opinie, dis beVONK.

Kyk hom, geniet hom en deel hom met vriende.

 

Kontak Lydia Winchester vir meer inligting

Tel: (011) 475 2187

Sel: 082 554 8453

E-pos: lydiaw@mweb.co.za

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Pin It on Pinterest