Hennie Jacobs – Padreis – 7de Laan

 

01. Dans in jou taal
02. Die storie van haar
03. Lyflam
04. Vat my saam
05. Jonk in Afrika
06. Jolene ft. Hildegardt Silkiewicz
07. Meisie in die rok
08. Ek wil jou hou
09. All the love
10. Kateriena Malherbe
11. Tali
12. Padreis

 

Een van die eerste enkelsnitte van Hennie Jacobs se nuwe album wat binnekort beskikbaar gaan wees is 15 September vir die eerste keer op 7de laan gehoor, vertolk deur die karakter wat hy speel in 7de laan.

Hennie Jacobs se nuwe album sal reeds in Oktober by alle musiekwinkels beskikbaar wees.

Save

Save

Save

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Pin It on Pinterest