Herman Kleinhans stel nuwe video bekend

KAMER 4

’n Mens kan baie dinge in musiek inlees, juis omdat dit sulke universele temas aanspreek. Herman se gevoel dat dit belangrik is om lirieke te skryf met ʼn nuwe aanslag, poëties, boheems, filosofies. Pionierswerk vir die dieper denker, ʼn nuwe nismark in Afrikaans maar met ʼn kommersiële aanslag, sodat ’n mens daarna kan luister, ʼn produk sonder ʼn rakleeftyd. Musikaliteit van Afrikaanse woorde en klanke ʼn nalatenskap vir kuns en kultuur.

Herman Kleinhans se ontwikkeling as musikant en liriekskrywer het ʼn baie sterk organiese gevoel, immergroen ʼn musikaleklank wat vir baie jare na die bekendstelling steeds aanklank sal vind by sy gehore.

 

Save

Save

Save

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Pin It on Pinterest