Historiese Gebou kry nuwe liefde met Liefde is nie liefde sonder jou nie

Elmé – Liefde Is Nie Liefde Sonder Jou Nie is Elmé se nuwe musiek video vanaf haar debuut album “Rooiwyn en Liefde” wat vervaardig is deur Marno Koen van Coolerbox Brothers . Dit was ʼn lang proses wat baie suksesvol uit gedraai het vir die twee produksie maatskappye. Coolerbox Brothers, VPH Films en Elmé was vreeslik gelukkig met die eindproduk en ons hoop die kykers gaan ook so voel.

“As produksie maatskappye is dit vir ons baie belangrik dat die kunstenaar in die einde gelukkig is. ʼn Musiek video begin altyd met ʼn gesprek of ʼn e-pos wat later in die proses in ʼn vergadering uitdraai. In die vergadering is dit vir ons baie belangrik om te weet wat die kunstenaar in hierdie geval Elmé wil hê.

  • Teikenmark
  • Konsep
  • Handelsmark
  • “Face value”
  • Wat is die algemene gevoel of boodskap wat oorgedra moet word.

Die uitdagings vir hierdie musiek video was om ʼn perfekte balans te kry tussen lig en donker en emosies vas te vang in ou murasie met ʼn warm kleur.

Die eerste uitdaging was om ʼn perfekte ou murasie op te spoor, dit sou baie makliker gewees het as ons iewers in Europa ʼn ou kasteel kon gekry het. Die soektog na murasie het suksesvol opgelewer, die probleem met goeie ou murasies is baie van hulle is nog in staatbesit en dit is nie maklik om permitte/toestemming te kry nie, dan is daar geen basiese dienste nie en sekuriteit en toegang is altyd ʼn probleem.

Die verfilming is ook ʼn reise uitdaging. Dis hier waar Michael van Zyl (VPH FILMS) in my opinie seker een van die beste DOP’s ʼn baie belangrike rol speel.

Kameras, lense en veral beligting gaan ʼn baie belangrike aspek wees in die verfilming van die musiekvideo. Dis Elmé se tweede musiek video vanaf haar debuut album, identifisering, gesigwaarde is baie belangrik dis nodig dat die publiek haar sal herken na dat hulle die video gekyk het.

Daar is baie gefokus op “close-ups” goeie performance shots wat die mosie van die kunstenaar vasvang.

ʼn Musiek video is maar eintlik ʼn advertensie vir ʼn kunstenaars. Ons by Coolerbox Brothers en VPH Films was baie beïndruk met Elmé se optrede in die musiek video, dit was ʼn plesier om saam met haar te werk.”Ek hoop almal wat die video kyk sal sien watter werk in die video gegaan het. Coolerbox Brothers, VPH Films en Elmé is baie trots op die produk en ons hoop julle gaan so baie daarvan hou dat julle die video met julle vriende sal deel.

Meer oor Elmé

Sanger, liedjieskrywer, musikant, vind haar inspirasie uit genres soos:

Blues, Country, Folk and Pop. Geniet die speel van kitaar, ukelele, perkussie en in die proses voeg sy saxofoon by haar instrumentelys. Haar eie versamelings kan die beste beskryf word as “Moderne Pop Country”. U sal haar onthou,  sy grootliks op die Barnyard-kring, na voltooiing van haar Musical Theatre-graad in 2007, in produksies soosas: “Hot chocolate ” – 2009, “Dancing Queen” – 2009-2010, “Super Troopers” – 2010-2011,”Thank you for the music” – 2014, “Bonfire hearts” – 2015, “Thank you for the music” – 2015. Sy toon nie net potensiaal in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nie, maar het ook ‘n belowende Internasionale navolging. Hoogtepunte in haar uitvoerende loopbaan sluit optredes in soos: “The

Global Leadership Summit “waar sy ‘n solo-item uitgevoer het. Sun City Superbowl – Verwelkoming van Wallmart in Suid-Afrika presteer met The Ramaine ondercoverband. Uitvoer in Zanzibar – 2013, Diamond Gemma deel met Dynamic Duo. Prestasie in Hong Kong by Yu Chong internasionale skool – Maart 2014 as Dynamic Duo. Sy was deel van ‘n nasionale sang kompetisie op Groot Fm. Sy het

die kompetisie gewen. Sodoende het sy verskeie pryse gewen. onlangse

Ondernemings sluit in: NSBC, Geely, Suzuki, Spar, Build It, TBWA en Bell Equipment. Hierdie jong ster laat gehore in ontsag van haar talent, vaardigheid, persoonlikheid en uit hul sitplekke juig vir meer.

Marno Koen 083 269 9665

marno@coolerboxbrothers.com

 

 

 

 

 

 

Lydia Winchester

011 475 2187

082 554 8453

lydiaw@mweb.co.za

 

One thought on “Historiese Gebou kry nuwe liefde met Liefde is nie liefde sonder jou nie

  • 25/10/2017 at 8:25 vm
    Permalink

    Hi daar.
    Waa is die musiek video geskiet.
    Amazing mooi!
    Liz

    Reply

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Pin It on Pinterest