Jan Blohm – Breyten se brief

“So dis hoe ek dankie se vir vir al julle likes en shares en follows, hier is breyten se brief en die storie agter die songs soos opgeneem op die DVD en die album lotus,

dis deel van die album launch vir my nuwe album beskikbaar 7 junie by Atterbury teater pretoria, 8 junie in Bloemfontein by Inniskuur, 9 junie PE die die blou ballonen 22 en 23 junie by die ou meul teater in die paarl.

Asb share en follow janblohmfanpage op facebook vir daglikse nuus van my en die trio se avonture.

liefde in liede
jan”

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Pin It on Pinterest