Jannie du Toit met ‘Die Eggo van jou oë’ – Woordfees Vrydag 1 tot Sondag 3 Maart

WOORDFEES

DIE EGGO VAN JOU Oë

Jannie du Toit (stem en kitaar), Susan Mouton (tjello)

KykNET Fismersaal
VRYDAG 1 Maart  18h30

SATERDAG 2 Maart  20h30

SONDAG 3 Maart  20h30

 

BESPREEK by:  Computicket

Jannie du Toit en Susan Mouton (tjello) – Jannie se jongste liedjies en gunstelinge uit sy jeugjare – Afrikaanse kunslied, wêreldpop, folk van die 60’s en 70’s, Europese kleinkuns. Dylan tot Doep, Beatles tot Brel met die towerkombinasie van tjello en kitaar as begeleiding

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Pin It on Pinterest