Juan Boucher Ft. Jan Rhaap Huisie In Die Bos.

Uit sy pen klink Afrikaans vars en cool. “Ek het drie weke net by die see en die bosveld rondgeloop om al my woorde te ontvang uit die stilte onder die wolke, bos en see. Alles wat ek wou skryf, het presies uitgekom soos heuning deur my pen en elke liewe woord wat in stories verander het, is presies wat ek wou vertel. Liedjies soos hierdie is liedjies wat jou in ‘n ander rigting stuur. Dit laat om jou glimlag en dalk help dit jou ook om iets wat jy vir iemand anders wil sê, te verwoord. Dié liedjie verteenwoordig vryheid van die siel,” sê Juan.

Lydia Winchester
011 475 2187
082 554 8453
lydiaw@mweb.co.za

 

Besprekings: juanboucher@vonk.co.za

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Pin It on Pinterest