Juan Boucher – Onthou Jy Om Jonk’

Word op hoogte gehou van Juan Boucher – Onthou Jy Om Jonk’ hier!!!

Ons word oorval met versoeke vir Juan Boucher se nuwe album! Die goeie nuus is die album is tans in produksie en ons gaan ons bes doen om so vinnig as moontlik die CD’s by die winkels te kry. Musica is net so opgewonde, so as jy wil seker maak dat jy in kennis gestel word wanneer die CD op die rakke is, vul die onderstaande vorm in, Musica sal jou epos die oomblik wanneer jou CD arriveer. Bestellings oop tot 27 November 2017

U Kan na die skakel gaan om te kyk waar U naaste Musica is.

* Terme en voorwaardes geld

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Pin It on Pinterest