Juan Boucher: Teenoorgestelde Liefde – NUWE MUSIEK VIDEO

Juan Boucher – Dis Wie Ek Is

Ghoema bekroonde vir die mees gewildste manlike kunstenaar vir 2017 – Juan Boucher – se nuwe musiekvideo vir die snit, Tenoorgestelde Liefde, vanaf sy album Dis wie ek is, is so pas vrygestel.

Juan Boucher het weereens die kreatiewe proses homself behartig, Juan Boucher, vriende, Jeanette en sy broer Tommie het saam gespan en die produksie verfilm. “ Dis eenvoudig, die aanhangers hou daarvan want dis wie ek is. Dankie aan Midvaal raceway, my pelle,Tommie en Jeanette julle is my “super-stars” en almal wat die video gaan deel met hulle pelle. Saam gaan ons GROOT!”

Liefde Juan Boucher

Save

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Pin It on Pinterest