Party in SA- Koekie Loekie nuwe musiek video

Party in SA!

Hier is hy nou! Party in SA!

Jakkie Louw se eerste enkelsnit vanaf sy nuutste album Party in SA- Koekie Loekie

ʼn Lied wat geskryf is deur Godfrey Conradie en deur Helen Zille gebruik is in haar 2104 DA verkiesingsveldtog. Jakkie het die lied so bietjie gepoets ʼn paar veranderinge aangebring, hoekom dan nie. Dis ʼn goeie lied en die verwerking doen ongelooflik goed met die Jakkie Louw aanhangers.

Luister hom, geniet hom, dans hom en deel die video met vriende

 

Save

Save

Save

Save

Save

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Pin It on Pinterest