Met die somerseisoen op hande en die 100ste verjaardag van Afrikaans as amptelike taal wat volgende jaar op 8 Mei gevier word, bied Vonk Musiek in samewerking met Afrikaans 100 die AFRIKAANS 100 TREFFERS-speellys aan. Hierdie versameling van die grootste Afrikaanse treffers van die afgelope 5 jaar is perfek vir die vakansie en sorg vir die ideale klankbaan vir enige somer-geleentheid.
Met musiek van gewilde kunstenaars soos Juan Boucher, Appel, Elandré, Eloff, Die Piesangskille, Deon Groot, Barto, Demi Lee Moore, en vele meer, bring hierdie speellys die varsste klanke van Afrikaans in een luisterervaring saam. Dit is musiek wat nie net in jou ore bly nie, maar die perfekte somerstemming skep vir elke kuier en vakansieherinnering.
Wen R2 000 – Stem vir jou gunsteling Afrikaanse liedjie!
Deur jou gunsteling Afrikaanse liedjie van die afgelope 5 jaar te kies, kan jy R2 000 kontant wen. Hier is hoe om deel te neem:
Volg Vonk Musiek en Afrikaans 100 op Facebook en Instagram: https://linktr.ee/afr100treffers.
Luister na die speellys op Spotify, Apple Music, of YouTube: https://linktr.ee/afr100treffers.
Stem vir jou liedjie deur ’n boodskap na WhatsApp 083 287 2682 te stuur of per e-pos aan sing@vonk.co.za.
Die wenner sal op 6 Desember om 12:00 op Vonk Musiek se sosiale media aangekondig word. Stem vir jou gunstelingliedjie en wees deel van die viering van Afrikaanse musiek met die somer se beste klanke!
Die 100 Treffers wat op die speellys is, is:
- WG Nel – Bosveld Dans
- Juan Boucher – Koue Hande
- Brendan Peyper – Madelein (Official Music Video)
- Eloff – Vlerke (Official Music Video)
- Ryno Velvet – Ai My Lam
- Appel – Klomp Keer Lekker (Amptelike Musiekvideo)
- Deon Groot – O’Lyfie
- Riaan Benadé – Boksemdais (Lirieke Video)
- Barto – Impulsief (Official Music Video)
- Jan Blohm – Jenny
- Juan Boucher & Tasché – Suid
- Chris Steyn – Plaas Dorp Toe (Amptelike Musiekvideo)
- Jan Rhaap – Jan Ek Kan Nie Dans Nie
- Andriëtte – Vlerke In die Wind
- Demi Lee Moore – Hart Breek (Amptelike Musiekvideo)
- Die Piesangskille – Inge 2 (Visualizer)
- Jan Blohm – Toe Roep Ek Jou Naam
- Zaan Sonnekus – Ten Minste Vir My
- Hey Sonneblom – Droomsindroom (Official Music Video)
- Jakkie Louw & Deon Groot – Hou My Dop
- Ryno Velvet – Ai My Lam
- Kateriena Malherbe – TiNO
- Riaan Benadé – Spontaan
- Spoegwolf – Vergeet (Official)
- Deon Groot – Die Een
- Irene-Louise Van Wyk – Tekkies Brand
- Ray Dylan – Ek Wens
- Herman Kleinhans – Dankie
- Riaan Benadé & Ricus Nel – Haai Haai (Liriekvideo)
- Werner Van Der Hoven – Wynland
- Rooksein – Damlelielief
- Schwabie & Henru – Goeie Ou (Official Lyric Video)
- Lianie May – Bietjie Benoni
- Wouter van de Venter – As Die Hippies Begin Dans
- Chris Steyn – Helemal (Amptelike Musiekvideo)
- Tasché – Sal Jy Vir My Wag (Lyric Video)
- Nicholis Louw – Ek Wil My Baby Hê Vanaand
- TiNO – Tassies Pak
- Gerhard Steyn, Loufi & Jacques du Plessis – Vat Die Cruiser (Offisiële Musiekvideo)
- Armand Steenkamp – Johanna Van Saldanha
- Loufi – Wit Skoene ft. Jayms
- Jan Blohm – Kaap
- Riaan Benadé – Vat ‘n Bietjie
- Ricus Nel – Boerepompie ft. Snotkop
- Allie Manne – Ampie ft. Radio Raps, Dricus du Plessis & Hunter Kennedy –
- Juan Boucher – Trein
- Dozi – Pa Se Honne, Ma Se Brak
- Elandré – Asseblief (Official Music Video)
- Jan Blohm – Word Wakker
- Ray Dylan – By Jou Voete Lê
- Jan Rhaap – Jagvat
- Ryno Velvet – Hoor Jou
- Eloff – Witblits (Official Music Video)
- FATMAN – Dorp Toe
- Jan Blohm & Ryno Velvet – Tussen Die Lyne
- Juan Boucher – Beweeg
- Bernice West – Lyfie
- Rooksein – Kyk Na My Hart (Official Music Video)
- Appel – Foute (Amptelike Musiekvideo)
- ONS – Lag (Lirieke Video)
- Bernice West – Sonop-Blom
- Zaan Sonnekus – Plastiek Swaard
- Juan Boucher – Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart
- Ek Sweer – Herman Kleinhans TWEE
- Jan Blohm – Levi Jeans
- TINO – VIR JOU, OOR JOU
- Juan Boucher – Twaalf Rondtes
- Barto – H2Oë (Official Music Video)
- Ryno Velvet – Alle Paaie
- Jan Rhaap – Gooi Hom
- Jan Rhaap – Wildman
- Brendan Peyper – Toer Om Die Vloer (Official Music Video)
- Nicholis Louw – Sandkasteel
- Juan Boucher – Want Jy Weet
- Jan Blohm – Liefde Maak
- Armand Steenkamp – Diepsteek En Lank Lê
- Deon Groot – Wyn
- Die Piesangskille – Lyntjie
- Herman Kleinhans – Ruite Oop
- Zaan Sonnekus – Terapie Vir Nou
- Armand Steenkamp – Vriend
- Andriëtte – Ek Moes Dit Gesê Het
- Wouter van de Venter – Stella
- Stefan Jansen – Suikerbos
- Nicholis Louw & Shine 4 – Maia Hee 2024 (20 Jaar Herdenking)
- Ampie du Preez – Annie Brand
- Elandré – Hand Aan Hand (Official Music Video)
- Die Heuwels Fantasties & Appel – Nora Vlok
- Juan Boucher – Dogter
- Jo Black – Voel Jy Die Genade
- Demi Lee Moore – Wie Se Hart Breek Jy Vanaand
- Ricus Nel – Ploeg Jy?
- Appel – Nonna
- Ryno Velvet – Moet Jou Hê
- Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)
- Biggy – Dames
- Vrede – Perspektief
- Tino – Keer Op Keer (Offisiele Lirieke video)
- Jan Rhaap – Ramskilpad
- Andriëtte – KANNIE WARRIE