AFRIKAANS 100 TREFFERS: Jou Somerklankbaan én Kans om R2 000 te Wen!
Met die somerseisoen op hande en die 100ste verjaardag van Afrikaans as amptelike taal wat volgende jaar op 8 Mei gevier word, bied Vonk Musiek
AFRIKAANS 100 TREFFERS: Jou Somerklankbaan én Kans om R2 000 te Wen!
ZOÉ EN ZAAN SONNEKUS MET HULLE NUUTSTE ENKELSNIT: "KLEIN DORPIE MENTALITEIT" – ’N STORIE VAN LIEFDE, VERRAAD EN AFSLUITING
“SLEGTE GEWOONTES” – VANCOET SE VARS ENKELSNIT OOR LIEFDE, LEWE EN BALANS:
STEPHAN VISAGIE VERKEN NOSTALGIE IN NUWE ENKELSNIT "TYD OM TE GROET":
JOHNJ HERLEEF NUWE LIEFDE IN SY NUUTSTE ENKELSNIT ‘BOSVELD OASE’:
MILLENNIUM IS “ONBESKOF” IN HULLE NUUTSTE ENKELSNIT:
VREDE STEL HUL NUUTSTE ENKELSNIT "DAGBREEK" VRY – 'N VIERING VAN LIEFDE EN DIE GENESING VAN EMOSIES:
WG NEL GAAN "PLAAS TOE” MET SY NUUTSTE ENKELSNIT:
Met die somerseisoen op hande en die 100ste verjaardag van Afrikaans as amptelike taal wat volgende jaar op 8 Mei gevier word, bied Vonk Musiek
Die talentvolle Suid-Afrikaanse kunstenaars, Zoé het saam met die bekroonde Zaan Sonnekus kragte gesnoer om hul jongste enkelsnit, “Klein Dorpie Mentaliteit”, vry te stel. Hierdie
Die geliefde Suid-Afrikaanse musiekgroep, VanCoet, stel met groot opwinding hulle nuutste enkelsnit, “Slegte Gewoontes”, op 11 Oktober 2024 op alle digitale platforms vry. Hierdie snit
Die geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant, Stephan Visagie, het op 11 Oktober 2024 sy nuutste enkelsnit, “Tyd Om Te Groet,” vrygestel op alle digitale platforms.
Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant, JohnJ, het sy jongste enkelsnit, ‘Bosveld Oase’, op 4 Oktober 2024, op alle digitale platforms vrygestel. Dié liedjie, geïnspireer deur die
Die Suid-Afrikaanse rock groep, Millennium, bestaande uit die dinamiese broers Hendré en Morné Baard, het op 27 September 2024 hulle jongste enkelsnit, “Onbeskof”, op alle
Die geliefde Suid-Afrikaanse musiekgroep, Vrede, wat bestaan uit Storm Opperman en François Roux, stel met groot opgewondenheid hul jongste enkelsnit, “Dagbreek”, vry op 20 September
Die Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant WG Nel het op 20 September 2024 sy jongste enkelsnit, “Plaas Toe,” op alle digitale platforms vrygestel. Hierdie unieke liedjie
Die geliefde Suid-Afrikaanse musikante Riaan Grobler en Jomari het op 13 September 2024 hul nuutste enkelsnit, “Toe Val Ek Weer,” vrygestel. Die liedjie is nou
Op 6 September 2024 het die talentvolle Suid-Afrikaanse kunstenaar en musiekant, Rudi Kleingeld, sy jongste enkelsnit, “Kondisie,” op alle digitale platforms vrygestel. Wat begin het
Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger en musiekant, Mari Bosman, het op 6 September 2024 haar nuutste enkelsnit, “Tussen Jou En My”, op alle digitale platforms vrygestel.
Dit is met groot opgewondenheid dat twee van Suid-Afrika se geliefde kunstenaars, Deon Groot en Jakkie Louw, hul nuutste enkelsnit, “Hou My Dop,” op 30
Met groot opgewondenheid stel die geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant, Ampie, sy nuutste album, Niemandsland, bekend. Die album sal op 30 Augustus 2024 op alle
Die geliefde musiekkunstenaar Christiaan Baartman stel sy jongste enkelsnit vry, “Die Ou Kampvuur”, 23 Augustus 2024 op alle digitale platforms – ’n roerende lied wat
Die Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant, Fanus Pienaar, is terug met sy jongste enkelsnit, “Hey Karolien,” wat op 16 Augustus 2024 op alle digitale platforms beskikbaar
William Wolf, die talentvolle Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant, is terug met sy nuutste enkelsnit “Middernag,” wat op 9 Augustus 2024 op alle digitale platforms vrygestel
Met groot opgewondenheid stel Jan Rhaap sy sesde studio-album, “Gooi Hom”, bekend. Hierdie album, wat ses dinamiese snitte bevat, neem luisteraars op ‘n reis deur
Suid-Afrika se geliefde kunstenaar, Nicholis Louw, kondig met groot opgewondenheid die vrystelling van sy nuutste enkelsnit, “Maia Hee 2024 (20 Jaar Herdenking)” aan. Hierdie nuwe
Die talentvolle musiekgroep VanCoet, wat bestaan uit Jonathan Jansen Van Vuuren, Chamonix Jansen van Vuuren, Ruben Coetzee en Tian Coetzee, is opgewonde om hul nuutste
Na drie suksesvolle albums “Hamlet by Night”, “You & I” en “Van die os op die jas” is dit met groot vreugde dat ons die
Hierdie album, “Land & Sand”, het tot stand gekom in ’n poging om die normale gang van sake te evalueer en dan te optimaliseer. Bellville
Die gewilde Afrikaanse sanger Ray Dylan is opgewonde om sy nuutste enkelsnit, “My Ding,” op 21 Junie 2024 vry te stel. Die liedjie sal op
Die geliefde Afrikaanse sanger Dozi is trots om sy nuutste enkelsnit, “Mooier As Die Donderweer,” op 14 Junie 2024 vry te stel. Die liedjie sal
Met groot opgewondenheid stel Andriëtte haar nuutste enkelsnit, “Vlerke In Die Wind”, bekend. Die liedjie is op 7 Junie 2024 vrygestel en is nou beskikbaar
Ons het die groot plesier om aan te kondig dat VanCoet, die opkomende Afrikaanse musiekgroep, OP 31 Mei 2024, hul nuutste enkelsnit, “Voel Jy Dit?”,
Vandag stel die veelsydige en talentvolle sanger, Tino, sy nuutste enkelsnit, “Vir Jou, Oor Jou”, bekend. Die lied is nou beskikbaar op alle digitale platforms
Nicholis Louw, een van Suid-Afrika se geliefde sanger-liedjieskrywers, het Vrydag, 17 Mei 2024, sy nuutste enkelsnit, “Werfbobbejaan”, op alle digitale platforms vrygestel. Die snit beloof
Tino se jongste vrystelling, “Keer Op Keer,” is ‘n hartroerende en eerlike uiting van liefde en emosie. Hierdie enkelsnit, deel van sy EP “Nuwe Klanke,”
Die sanger en liedjieskrywer Zoé, het die week op ‘n hoe noot begin deur haar TV debuut te maak op eMedia se nuwe Komedie reeks
Armand Steenkamp se nuutste enkelsnit, “Oom Boetie Sê Dis ‘n Meermin,” wat op 5 April 2024 op alle digitale platforms vrygestel is, bring ‘n verfrissende
Herman Kleinhans se nuutste enkelsnit, “Vriende”, is op 26 April 2024 op alle digitale platforms uitgereik. Dit is ‘n huldeblyk aan die waarde van vriendskap
Zaan Sonnekus het onlangs sy nuutste enkelsnit, “Die Korste Hier”, die 3de Mei 2024 op alle digitale platforms vrygestel. Hierdie liedjie, wat ‘n unieke mengsel
JohnJ, ‘n opwindende nuwe stem in die musiekbedryf, is trots om sy nuutste enkelsnit “Flamingopan” vry te stel op 19 April 2024 op alle digitale
Deksnitte | Christelike Musiek | Elevation Worship | Phil Wickham | Chris Tomlin | Brandon Lake Dewald Gouws, wat dit as sy roeping beskou om
In die spoor van sy suksesvolle lied, “Bring My Terug (H2-A)”, het Logan Pietersen die harte van Suid-Afrikaners oor die hele wêreld geraak. Nou kom
Terloops, die musiek groep wat ‘n debuut maak met hul innoverende klank en vernuf, het op 1 Maart 2024 hul nuutste enkelsnit, “Vry”, op alle
Vonk Musiek
Hier Vat Afrikaanse Musiek Vlam!
🚨𝑵𝑼𝑾𝑬 𝑴𝑼𝑺𝑰𝑬𝑲𝑽𝑰𝑫𝑬𝑶🚨
Moenie dit mis nie! Ampie se splinternuwe musiekvideo vir 'Annie Brand' is môreoggend 7 uur beskikbaar! 🎶 ... See MoreSee Less
Deel met ons op watter platform luister jy musiek ?
#applemusic #Spotify #deezer #Youtube #VonkMusiek #afrikaansemusiek #hiervatafrikaansemusiekvlam #speelditvonkenhard #musiek #afrikaans ... See MoreSee Less
Watter Herman Kleinhans foto is jou gunsteling een ? 😍
#hermankleinhans #VonkMusiek #afrikaansemusiek #musiek #hiervatafrikaansemusiekvlam #Dankie #vliegtuig #genietdierus #virmegan ... See MoreSee Less