JAN RHAAP BELOWE HY SAL ALTYD DAAR WEES VIR SY KINDERS IN NUWE ENKELSNIT
Pa-wees verander hoe jy na die lewe kyk en vandat Jan Rhaap hierdie voorreg vir die eerste keer ervaar het, is dit sy lewensdoel om
ARNO JORDAAN SKOP DIE SOMER AF MET SY NUUTSTE ENKELSNIT “VÊR INNI WÊRELD PIETIE”
NICHOLIS LOUW LAAT VOETE JEUK MET SY NUUTSTE ENKELSNIT: "OENTS OENTS OENTS"
DEON GROOT VERTEL VAN DIE DINGE WAT ‘N MAN WIL HÊ:
WG NEL SLEEP “SEWE SAKKE SOUT” IN SY NUUTSTE ENKELSNIT:
Dozi vier Potchefstroom se legendariese “Muis van Potchefstroom”!
RUDI KLEINGELD BEKENDSTEL SY NUWE LIED, "NUWE MAAN" – 'N MUSIEKREIS VAN EMOSIE EN RITME
“AFRIKAANS HET NIE BRIEKE NIE” IN ANDRIËTTE SE NUUTSTE ENKELSNIT:
DIE “KRULKOP DUO” VREDE STEL NUWE EN DIEP GEVOELIGE SNIT VRY: HEMEL OP DIE AARDE
Pa-wees verander hoe jy na die lewe kyk en vandat Jan Rhaap hierdie voorreg vir die eerste keer ervaar het, is dit sy lewensdoel om
Valiant Swart, een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars, is verheug om die vrystelling van sy nuwe musiekvideo, “Lied van die langpad”, aan te kondig. Die
Ryno Velvet is terug met ‘n nuwe ateljee enkelsnit “Volkswagen Bussie”. Opgeneem by Sunset Studios in Stellenbosch en vervaardig deur Fred den Hartog van Die
Om iemand vir wie jy lief was saam met iemand anders te sien en te weet hulle is gelukkig kan pynlik wees, al is dit
Stephan Visagie, ‘n gerekende sanger en liedjieskrywer in die Afrikaanse musiekbedryf, het in samewerking met die talentvolle musikant, Henri Alant, ‘n nuwe enkelsnit vrygestel genaamd
Daar is niks lekkerder as ‘n smeulende verhouding nie, maar as daar meer as net vonke is en die een se persoonlikheid petrol op die
Afrikaanse kunstenaar Armand Steenkamp het onlangs sy nuwe enkelsnit, “Johanna Van Saldanha”, vrygestel. Die liedjie is geïnspireer deur die wyle Worsie Visser se “Liedjie Gee
Fanus Pienaar, bekend vir sy rasper stem en kitaarspel, het ‘n nuwe liedjie uitgereik wat almal se harte aan die brand steek. “John Deere Hoed”
Wynand Strydom is ‘n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat al jare lank ‘n standvastige plek in die harte van Suid-Afrikaners het. Met sy unieke styl
Die eerste radio-enkelsnit van die bekende internasionale akteur, sanger en liedjieskrywer, Neil Sandilands is onlangs bekendgestel en die werk wat aangebied word is van die
Die talentvolle kunstenaar Tino, afkomstig uit Zimbabwe en tans woonagtig in Stellenbosch, is gereed om sy nuwe liedjie “Tassies Pak” op 7 April op alle
Dit bly ’n kunsvorm op sy eie om verskillende smake met mekaar te versoen. Partymaal kom hierdie smake uit kossoorte wat jy normaalweg eerder nie
Sedert die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Simoné Roets, in 2021 besluit het om die Afrikaanse musiekmark te betree, het sy nog net beïndruk met haar
Ons hoor dikwels “Die wêreld is so klein!” Maar hoe klein is klein dan nou eintlik? Om jou ’n idee te gee … Die wêreld
Partymaal in jou lewe onmoet jy daardie een persoon wat jy net nie uit jou kop kan kry nie. Wat ookal jy probeer doen om
Daar is so baie dinge wat deesdae in ons land skeefloop, dat dit belangrik is om ten minste iets te hê waarop jy kan staat
Stories bevat keer op keer lewenslesse waaruit jy kan leer. Sonder oorvertelling sal stories ongelukkig uitsterf. Daarom is dit belangrik dat ons ons stories aan
Marilyn Monroe is eens aangehaal, ‘’If you can’t handle me at my worst, you sure as hell don’t deserve me at my best.’’ Die is
Op haar sterfbed skryf Zaan Sonnekus se ma ’n paar laaste gedigte. Een van die versreëls lui: “monitor my skuldgevoelens die gesondheidsrisiko is fataal.” Hierdie
Thys Nortje is ‘n opkomende kunstenaar met ‘n liefde vir musiek wat homself bekend gemaak het as “die ou met die kitaar”. In ‘’Skryf’’ sing
Die ikoniese musikant, John Rock Prophet, het sy nuwe enkelsnit, “Nommer Pas” bekendgestel. Nommer Pas is ‘n hartroerende verhaal van liefde en verlange wat die
Tyd is kosbaar. Dit is iets wat versigtig gebruik moet word, veral omdat elkeen van ons slegs ’n bepaalde hoeveelheid toegedeel is. Elke oomblik, elke
Einstein het een maal gesê: “As jy alles beter wil verstaan, moet jy diep in die natuur gaan kyk.” Dit is geen wonder dat Neil
Die woordeboek beskryf ’n held as iemand wat beny word vir sy of haar dapperheid, ongewone prestasie en eerbare eienskappe. Ons almal ken een persoon
Ray Dylan se splinternuwe romantiese pop-treffer, wat hy vir sy vrou geskryf het, is pas uitgereik en reeds besig om soos ’n veldbrand te versprei.
Bloumoord, ook bekend as die ‘’rock band’’ van die ‘’East Rand’’ het pas hul nuwe enkelsnit, ‘’Jonk Bly’’ bekend gestel. ‘’Jonk Bly’’ is ‘n alternatiew
As jy moet kies tussen reg of verkeerd, dan kies jy dit wat reg is. As jy moet kies tussen ‘n harde waarheid of ‘n
Die jaar is op sy einde, die Desember vakansie is om die draai en Vrede gaan sorg dat die son opkom hierdie somer. Die folk-duo,
Wanneer jy ’n SANDKASTEEL bou, kan jy van die golwe vergeet solank jy jou oë op die gety hou. Só is verhoudings ook. Nicholis Louw
Sedert kykers veertien jaar gelede met Andriëtte kennis gemaak het op die SA IDOLS-verhoog, het sy sommer baie diep in musiekharte kom kruip en al
“Sê dit harder” is geskryf deur Johan Oberholzer en moedig die luisteraar aan om nie met opgekropte gevoelens te worstel nie.“Die snit gaan daaroor om
Na meer as drie dekades in die musiekbedryf ken Ray Dylan die wenresep vir die perfekte treffer. Dit is daarom geen verrassing dat sy nuutste
.Dit is sy vierde enkelsnit as solo-kunstenaar en volg op treffers soos As jy vra, Lekker tye en Swipe regs. As ‘n lid van groepe
Purgatory is ‘n vars nuwe rock ballade wat jou laat terug verlang na die musiek van die laat 90’s. The Stinging Rogers trek sterk sterk
‘’Musiek en sport is universiële tale en het die vermoë om mense bymekaar te bring. Ons is musikante, so ons moet ons musiek gebruik om
Willem is bekend daarvoor dat hy sy eie musiek skryf en het meer onlangs treffers soos Nikkels en die wyn, Knipmes Aand en Suid van
Die Kaapse sangeres en liedjieskrywer, Noa Milan, het pas haar enkelsnit, VEG, VAL, OPSTAAN bekend gestel. Noa het Veg, Val, Opstaan geskryf as ‘n temalied
Dewald Gouws, een van Suid-Afrika se voorste Gospel-sangers mik vir nuwe horisonne met sy nuutste enkelsnit, Die Evangelie. Met besprekings vir sy optredes wat reeds
Dozi, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangers, is verheug om sy nuwe enkelsnit, “Bloutrein”, aan te kondig. Hierdie aangrypende lied sal beskikbaar wees op
Sak Sarel daar is ‘n nuwe stem in die Afrikaanse musiek bedryf. Sanger en liedjieskrywer, Sarel Kleinhans het pas sy debuut enkelsnit getiteld, Blommetuin bekend
No more posts