
BLOUMOORD IS TERUG MET HUL NUWE ENKELSNIT – HEY JY
Bloumoord het pas hul nuwe enkelsnit getiteld; ‘Hey Jy’ bekend gestel. Met hul treffers ‘Jy Moet Net Jouself Wees’ en ‘Dis Okay’ het Bloumoord die
RUDI KLEINGELD WYS ONS: OOMBLIKKE WORD GEMAAK IN HARMONIE
JAN RHAAP SE NUWE LIED – 'LÊ MY NEER IN DIE VELD' IS PURE PLAAS LIEFDE
Jessica" brand ná 17 jaar nog steeds warm in Ray Dylan se hart!
GIFT MATJILA: 'EK WONDER' EN DIE REIS VAN 'N SANGER MET 'N BOODSKAP
ADAM KOOK IN DIE KOMBUIS MET NUWE TREFFER
"Mari Bosman Keer Terug Met ‘n Hartroerende Ballade – ‘Iets Goed’"
HENDRÉ BAARD SE 'SONSKYN VROU' – 'N LIED VAN VERLORE LIEFDE EN ONUITGESPROKE VERLANGE
Neil Nachtrein neem luisteraars op ‘n nostalgiese reis met “Altyd Jonk”
Bloumoord het pas hul nuwe enkelsnit getiteld; ‘Hey Jy’ bekend gestel. Met hul treffers ‘Jy Moet Net Jouself Wees’ en ‘Dis Okay’ het Bloumoord die
Jan Blohm and Ryno Velvet have shown over the past few months what can be achieved when two great talents in the music industry decide
Gospel sanger, Dewald Gouws se splinternuwe enkelsnit Nooit Alleen getuig van sy innerlike oortuiging dat die heilige gees in elkeen wat in die drie enige
Sanger Vincent Gordon het bekendheid verwerf met sy pop treffers soos Stap Soos Karlien en Dis Die Liefde Wat Tel maar met sy nuutse enkelsnit
Sanger en Liedjieskrywer, Stefan Jansen, het Donderdag aand vier nuwe enkelsnitte bekend gestel tydens sy vertoning by die AfriForum teater in Pretoria. Stefan het groot sukses
Dozi, ‘n geliefde en bekende in Suid-Afrikaanse musiekkringe, reik sy musiekvideo, As Jy Deur Hel Gaan, uit wat opgedra is aan vrede. Die musiekvideo gaan
Sangers Henning Joubert en Tino het uit twee verskillende stasies vertrek toe hulle, hul loopbane in die musiekbedryf begin het, maar op hul nuwe enkelsnit,
Lonely troebadoer is die splinternuwe enkelsnitvrystelling van die immergewilde kunstenaar Gian Groen. Toe almal gedink het liedjieskrywers gaan baie meer produktief wees tydens lockdown oor
“Ek het hierdie liedjie vir ’n groot mentor in my lewe, Theuns Jordaan, geskryf om op te neem wat hy nooit kans gekry het om
Alhoewel Stefan Jansen se lewe draai om akoestiese kitare, is hy ook ‘n gewilde kunstenaar wat ‘n lekker atmosfeer bring na enige geleentheid. Stefan het
In 1999 het die twee broers, James en André, begin saamsing. Aan die begin was dit bloot sommer net vir die plesier. Deur die jare
SOEKER is reeds vroeg in 2021 geskryf na JAKO die behoefte ondervind het om iets te skryf oor die soeke na jouself, die wêreld, God en die idee
Sanger Willem van der Ryst se stem dreun soos ‘n diesel bakkie wat op ‘n koue oggend staan en ‘idle’, die klank van sy kitaar
Juan boucher is met rede een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars. Sy musiek het die vermoë om jou dansvloer toe te sleep, sy stem skuur
The stinging rogers toets grense met nuwe enkelsnit, borderline Die rock band The Stinging Rogers het al reeds ‘n groot gevolg in oorsese lande soos
Koos Kombuis se album, Elke Boemelaar Se Droom is nou beskikbaar op Youtube in die vorm van liriekvideos wat kitaar akkoorde insluit. Vanaf die Rooi
In die strate van Boksburg word daar al vir ‘n geruime tyd gefluister oor ‘n band wat Afrikaanse musiek op sy kop gaan draai. Stadig
Herman Kleinhans is ‘n uiters talentvolle musikant, lid van die groep TWEE en het verseker almal se aandag op hom gevestig toe hy die Afri-Visie
Hoe moeiliker dit gaan met die land en die feit dat ons meer in donker gehul is as lig, keer dit nie die Kitaarkêrels om
Sanger Herman Kleinhans is bekend vir drie dinge; Sy baard, die onmiskenbare timbre van sy bariton stem en sy vermoë om liedjies te skryf wat
Kontak : Jessica Dylan – Jersich 0845611865 / jessica@ray-dylan.co.za Ray Dylan is jare lank al stewig in die Suid-Afrikanse musiekbedryf gevestig. Hy glo egter sterk
Juan Boucher is lankal nie meer ‘n naam wat jy nie ken nie. Hierdie goueplaat-bekroonde sanger en liedjieskrywer het homself in ons volk se harte
No more posts