
Zoé ry die “Golwe” van Selfontdekking in Haar Nuutste enkelsnit
Met haar splinternuwe enkelsnit Golwe neem Zoé haar luisteraars op ‘n eerlike en persoonlike reis van selfontdekking en verandering. Golwe simboliseer vryheid, ‘n nuwe begin
Zoé ry die "Golwe" van Selfontdekking in Haar Nuutste enkelsnit
VONK MUSIEK VEREER KUNSTENAARS TYDENS GLANSGELEENTHEID BY DIEMERSFONTEIN WINE AND COUNTRY ESTATE
AMPIE SE EMOSIONELE REIS DEUR VERRAAD EN OORWINNING
Pieter Marcato bring ‘n ode aan ware liefde met nuwe enkelsnit, ‘Sy’
Christiaan Baartman se Nuwe Lied Gee 'n Wake-Up Call vir Verhoudings wat Vergaan het – "As Hy Vir Jou Nog Lief Was
DEON GROOT ROER HARTE MET 'PLEK IN MY HART' – 'N EMOSIONELE HULDEBLYK AAN LIEFDE EN VERLANGE
‘N NUWE STEM, ‘N KRAGTIGE BOODSKAP – RHONA VAN NIEKERK LAAT HOENDERVLEIS AGTER MET DUBUUTLIED “LEEF JOU REDE!”
STEPHAN VISAGIE SE NUWE ENKELSNIT, “SOEKERS”, BRING HOOP AAN VERLORE HARTE:
Met haar splinternuwe enkelsnit Golwe neem Zoé haar luisteraars op ‘n eerlike en persoonlike reis van selfontdekking en verandering. Golwe simboliseer vryheid, ‘n nuwe begin
Afrikaanse musiek kunstenaars het gisteraand saamgetrek by Diemersfontein Wine and Country Estate vir die Vonk Musiek Erkenningsaand. Met ‘n tema van “fotogenies”, het bekendes, media
Die Afrikaanse musiekbedryf word hierdie maand geskud deur die kragtige en diep emosionele vrystelling van Ampie se jongste enkelsnit, “Rooftog”. Die lied is nie net
Daar is iets besonders aan ‘n liedjie wat die gevoel van liefde vasvang—daardie gevoel van warmte, passie en ‘n diep verbintenis. Dis presies wat Pieter
14 Februarie is ‘n datum wat dikwels mense se harte laat sink tot in hul skoene – ‘n dag waarop baie probeer om ‘hartchirurgie’ te
Deon Groot, wat nog altyd ‘n spesiale plek in ons harte gehad het met sy treffers soos “Die Een”, “O Lyfie”, “Wyn”, “Bietjie Liedjie”, “Ek
Die veel belowende Suid-Afrikaanse kunstenaar Rhona van Niekerk maak haar debuut met haar inspirerende enkelsnit, “Leef Jou Rede”, wat op 31 Januarie 2025 vrygestel word
Die geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaar, Stephan Visagie, stel op 24 Januarie 2025 sy nuutste enkelsnit, Soekers, vry op alle digitale platforms. Hierdie sielvolle lied is geïnspireer
Die veelsydige sanger en liedjieskrywer, Neil Nachtrein, is verheug om sy nuutste enkelsnit, getiteld “Om Die Son,” bekend te stel. Hierdie aangrypende lied werp lig
Die Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer JohnJ het sy passie vir musiek diep in die harte van sy aanhangers geplant. Met die vrystelling van sy nuutste
Die geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaar Arno Jordaan bring op 6 Desember 2024 sy nuutste enkelsnit, “Vêr Inni Wêreld Pietie,” na die wêreld – ’n vars spin
Die legendariese Suid-Afrikaanse kunstenaar Nicholis Louw is terug met ‘n splinternuwe dansliedjie wat verseker die partytjie aan die gang gaan hou! Sy jongste enkelsnit, “Oents
Op 6 Desember 2024 bring Mari Bosman haar splinternuwe enkelsnit, ‘Hanna,’ uit – ‘n tong-in-die-kies liedjie wat die volle krag van die Afrikaanse vrou ten
Deon Groot, die geliefde Afrikaanse sanger, stel op 29 November 2024 sy nuutste enkelsnit, VAT HAAR HUISTOE (na mamma toe), bekend – ‘n vrolike liedjie
Suid-Afrikaanse kunstenaar en liedjieskrywer WG Nel is terug met sy nuutste enkelsnit, Sewe Sakke Sout, wat op 29 November 2024 op alle digitale platforms vrygestel
Dozi, ‘n geliefde en bekende in Suid-Afrikaanse musiekkringe, reik sy nuutse enkelsnit: Muis van Potchefstroom uit. Hierdie tong-in-die-kies liedjie bring hulde aan ’n unieke karakter
Die talentvolle kunstenaar, Rudi Kleingeld, bring sy jongste enkelsnit, “Nuwe Maan”, aan die musiekliefhebbers van Suid-Afrika. Die lied, wat ‘n diep persoonlike betekenis het, is
Suid-Afrika se bekroonde kunstenaar, Andriëtte, het haar nuwe enkelsnit Afrikaans Het Nie Brieke Nie op 22 November 2024 vrygestel op alle digitale platforms. Hierdie opwindende
Die geliefde Afrikaanse duo, Vrede, bring op 15 November 2024 hul nuwe enkelsnit, Hemel Op Die Aarde, na vore – ‘n sielvolle en eerlike lied
Op 8 November 2024 bring Logan Pietersen sy nuutste enkelsnit, “Nie Nou Nie,” uit – ‘n lied wat diep in die hart klop en spreek
Die Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Zaan Sonnekus, deel sy nuutste enkelsnit, “Oor Jou,” wat op 8 November 2024 op alle digitale platforms vrygestel is. Die
Met die somerseisoen op hande en die 100ste verjaardag van Afrikaans as amptelike taal wat volgende jaar op 8 Mei gevier word, bied Vonk Musiek
Die bekroonde Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant, Ryno Velvet, stel met groot opgewondenheid die musiekvideo vir sy enkelsnit “Sterreval” vry, op die 1ste November 2024. “Sterreval”
Suid-Afrikaanse liedjieskrywer en musikant, Christiaan Baartman, is bekend vir sy diepsinnige en emosioneel gelaaide musiek, maar sy nuutste enkelsnit bring ‘n speelse, tong-in-die-kies wending. Op
ADAM, een van Suid-Afrika se mees geliefde musiekgroepe, is verheug om hul nuwe enkelsnit, “Magic in die meel”, vry te stel. Hierdie treffer gaan vanaf
Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Steyn De Wet, stel sy nuutste enkelsnit, “Potifar se Vrou”, op 25 Oktober 2024 vry op alle digitale platforms.
Die geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaars, Riaan Grobler en Jomari, stel Vrydag, 25 Oktober 2024, hulle jongste enkelsnit, “Moskonfyt”, vry op alle digitale platforms. Hierdie danstreffer is
Die talentvolle Suid-Afrikaanse kunstenaars, Zoé het saam met die bekroonde Zaan Sonnekus kragte gesnoer om hul jongste enkelsnit, “Klein Dorpie Mentaliteit”, vry te stel. Hierdie
Die geliefde Suid-Afrikaanse musiekgroep, VanCoet, stel met groot opwinding hulle nuutste enkelsnit, “Slegte Gewoontes”, op 11 Oktober 2024 op alle digitale platforms vry. Hierdie snit
Die geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant, Stephan Visagie, het op 11 Oktober 2024 sy nuutste enkelsnit, “Tyd Om Te Groet,” vrygestel op alle digitale platforms.
Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant, JohnJ, het sy jongste enkelsnit, ‘Bosveld Oase’, op 4 Oktober 2024, op alle digitale platforms vrygestel. Dié liedjie, geïnspireer deur die
Die Suid-Afrikaanse rock groep, Millennium, bestaande uit die dinamiese broers Hendré en Morné Baard, het op 27 September 2024 hulle jongste enkelsnit, “Onbeskof”, op alle
Die geliefde Suid-Afrikaanse musiekgroep, Vrede, wat bestaan uit Storm Opperman en François Roux, stel met groot opgewondenheid hul jongste enkelsnit, “Dagbreek”, vry op 20 September
Die Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant WG Nel het op 20 September 2024 sy jongste enkelsnit, “Plaas Toe,” op alle digitale platforms vrygestel. Hierdie unieke liedjie
Die geliefde Suid-Afrikaanse musikante Riaan Grobler en Jomari het op 13 September 2024 hul nuutste enkelsnit, “Toe Val Ek Weer,” vrygestel. Die liedjie is nou
Op 6 September 2024 het die talentvolle Suid-Afrikaanse kunstenaar en musiekant, Rudi Kleingeld, sy jongste enkelsnit, “Kondisie,” op alle digitale platforms vrygestel. Wat begin het
Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger en musiekant, Mari Bosman, het op 6 September 2024 haar nuutste enkelsnit, “Tussen Jou En My”, op alle digitale platforms vrygestel.
Dit is met groot opgewondenheid dat twee van Suid-Afrika se geliefde kunstenaars, Deon Groot en Jakkie Louw, hul nuutste enkelsnit, “Hou My Dop,” op 30
Met groot opgewondenheid stel die geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaar en musikant, Ampie, sy nuutste album, Niemandsland, bekend. Die album sal op 30 Augustus 2024 op alle
Die geliefde musiekkunstenaar Christiaan Baartman stel sy jongste enkelsnit vry, “Die Ou Kampvuur”, 23 Augustus 2024 op alle digitale platforms – ’n roerende lied wat
No more posts