Vonk Musiek
Hier Vat Afrikaanse Musiek Vlam! 🔥
Vonk Speellyste: 🎶
https://linktr.ee/vonkspeellyste
🥰 Vandag se Dik Verlief treffer: ADAM – Soen Beter As Wat Jy Kook!
As liefde deur die maag gaan… dan weet jy hierdie liedjie tref reg in die hart én die kombuis! 💕🎶
Luister nou na Dik Verlief – jou ultimate liefdesspeellys: open.spotify.com/playlist/5gPjnmiwrronL0Kmn2Gk8n?si=KBKKLwhVSUeRh5N3zIWAxw
#dikverlief #soenbeteraswatjykook #adam
... See MoreSee Less

- Likes: 1
- Shares: 0
- Comments: 0
0 CommentsComment on Facebook
🔥𝑴𝑼𝑺𝑰𝑬𝑲𝑽𝑰𝑫𝑬𝑶 𝑽𝑰𝑹 𝑫𝑰𝑬 𝑾𝑬𝑬𝑲 🔥
die's ‘n bosveld dans
En sy sê
Skud daai boude
Laat die heupe swaai, lawaai
Vergeet van more
Die's ‘n bosveld dans
🎥 Kyk nou die musiekvideo van die week -https://www.youtube.com/watch?v=1yyj#musiekvideovandieweekV#VonkMusiekV#hiervatafrikaansemusiekvlamm#speelditvonkenhardv#wgnela#bosvelddansosveldDans
... See MoreSee Less
2 CommentsComment on Facebook
Lekker dans liedjie baie mooi ♥️♥️
Baie mooi
Gelukkige verjaarsdag aan Helene Bester ✨
Mag hierdie nuwe jaar vir jou net soveel vreugde, lig en musiek bring as wat jy al oor soveel jare aan ander geskenk het.
Jou talent, warmte en passie vir die Afrikaanse musiek leef helder voort in elke noot wat jy sing. Geniet elke oomblik van jou spesiale dag! 🎂🎉
... See MoreSee Less

31 CommentsComment on Facebook
Baie geluk Helena🎉🎉🎂🧁 geniet die spesiale dagie 🙏
Baie geluk!
Baie geluk💐
Baie geluk met haar verjaarsdag vandag
Baie geluk
Baie Geluk Helene!!
Baie geluk met jou verjaarsdag vele meer word jou toegewens geniet jou dag verder 🎊🎊🎊🎉🎉🎉🌹🌹🌹
Baie geluk Helene
Baie geluk
Baie geluk
Baie geluk
Baie geluk
Baie gelukkige verjaardag Helene
Baie, Baie dankie!! Ek waardeer dit so Baie! 🧡💜🩵
Baie geluk met jou Verjaarsdag.
Baie geluk lekker verjaar
Dankie Maroela Media ... See MoreSee Less

Neil Nachtrein-enkelsnit sielvolle ‘ode aan vrou’ - Maroela Media
maroelamedia.co.za
“Dit is ʼn eenvoudige liedjie, al moet mens dit nie eintlik so sê nie. Dit gaan oor die klein dinge in die lewe wat soms so alledaags kan voel. Dinge wat die potensiaal het om ʼn fantasievlug om di...0 CommentsComment on Facebook
Wynand Strydom se splinternuwe enkelsnit "Saam Staan" is nou beskikbaar op alle digitale platforms – jy kan die musiekvideo nou op Vonk Musiek se YouTube-kanaal gaan kyk! 🎥✨
👉 youtu.be/NSpUlS3TkYg?si=Ej06ZIp4ccrIK9vn
#WynandStrydom #SaamStaan #VonkMusiek #nuweafrikaansemusiek #hiervatafrikaansemusiekvlam #speelditvonkenhard #afrikaans #afrikaansemusiek
... See MoreSee Less
3 CommentsComment on Facebook
Dis baie mooi , hou vd woorde, mis spesiale mense💔💔 Cheree Strydom well done Wynand
Pragtige woorde baie mooi lied en musiek ek lig my glasie Wynand en Cheree❤️❤️❤️
Wow wat n pragtige lied.

🔥𝑴𝑼𝑺𝑰𝑬𝑲𝑽𝑰𝑫𝑬𝑶 𝑽𝑰𝑹 𝑫𝑰𝑬 𝑾𝑬𝑬𝑲 🔥
die`s ‘n bosveld dans
En sy sê
Skud daai boude
Laat die heupe swaai, lawaai
Vergeet van more
Die`s ‘n bosveld dans
#MusiekvideoVanDieWeek #VonkMusiek #Hiervatafrikaansemusiekvlam #Speelditvonkenhard #WGNel #BosveldDans

...
Gelukkige verjaarsdag aan Helene Bester ✨
Mag hierdie nuwe jaar vir jou net soveel vreugde, lig en musiek bring as wat jy al oor soveel jare aan ander geskenk het.
Jou talent, warmte en passie vir die Afrikaanse musiek leef helder voort in elke noot wat jy sing. Geniet elke oomblik van jou spesiale dag! 🎂🎉

Gelukkige verjaarsdag aan Helene Bester ✨
Mag hierdie nuwe jaar vir jou net soveel vreugde, lig en musiek bring as wat jy al oor soveel jare aan ander geskenk het.
Jou talent, warmte en passie vir die Afrikaanse musiek leef helder voort in elke noot wat jy sing. Geniet elke oomblik van jou spesiale dag! 🎂🎉
...
Wynand Strydom se splinternuwe enkelsnit "Saam Staan" is nou beskikbaar op alle digitale platforms – jy kan die musiekvideo nou op Vonk Musiek se YouTube-kanaal gaan kyk! 🎥✨
#WynandStrydom #SaamStaan #VonkMusiek #nuweafrikaansemusiek #hiervatafrikaansemusiekvlam #speelditvonkenhard #afrikaans #afrikaansemusiek

Wynand Strydom se splinternuwe enkelsnit "Saam Staan" is nou beskikbaar op alle digitale platforms – jy kan die musiekvideo nou op Vonk Musiek se YouTube-kanaal gaan kyk! 🎥✨
#WynandStrydom #SaamStaan #VonkMusiek #nuweafrikaansemusiek #hiervatafrikaansemusiekvlam #speelditvonkenhard #afrikaans #afrikaansemusiek
...
Wynand Strydom kuier vanoggend om 11:00 op Bosveld Stereo en gesels oor sy nuutste enkelsnit, "Saam Staan", wat dié Vrydag, 25 April op alle digitale platforms verskyn! 🔥🎶
Skakel in vir ’n lekker geselsie en ’n voorsmakie van wat jy Vrydag te wagte kan wees.
#WynandStrydom #SaamStaan #NuweMusiek #BosveldStereo #VonkMusiek #AfrikaanseMusiek #speelditvonkenhard